Die Houlson Twins is ‘n identiese tweeling en hulle eerste CD Boeremeisies Rule word binnekort uitgereik.
Hierdie twee Boeremeisies se CD bevat country treffers en met bekendes soos Delta Dawn, Queen of Hearts, Rhinestone Cowboy, Rock This Country, Boeremeisies Rule, Dertig Dae In Die Somer en vele ander is hierdie groep ‘n moet vir elke fees of konsert.
Die Houlson Twins, of “DIE TWINS“ soos hulle bekendstaan, doen vertonings landwyd. Die Houlson Twins se CD en besprekings word hanteer deur EAG en ons kan gekontak word by 011 475 8294 of 011 675 2575 of epos ons by eamworld@wol.co.za vir verdere inligting.
|