EAG TuisKunstenaarsEvents & KompetisiesBlogBesprekiings

 
  _
koop musiek by www.rhythmrecords.co.za
 
  kunstenaar biografieë  


Julius - Waarheid
Julius

Houlson Twins - Boeremeisies Rule!
Houlson Twins

Ollie Die Nar - Gunsteling Liedjies en Stories
Ollie die Nar


Lynn-Di - Kaalvoetpad
Lynn-Di

John Perkins - Lied Vir Pa
John Perkins

Mandi - Daai Man Is Sexy!
Mandi

 


John Perkins
Lied Vir Pa

Bespreek »


Lys van liedjies
_

1. Lied Vir Pa

03:52
2. Grootverlang
03:19
3. Noudat Ek Groot Is
03:42

4. Staan Op

03:30
5. Hero 04:19
6. Sewe Sakke Sout 02:09
7. Ramkat 03:36
8. Harlekyn 04:06
9. Jy Is My Na Na Na 02:37
10. Aan Jou Vas 03:32



nog beskikbare kunstenaars »


Luister en koop musiek by rhythmrecords.co.za

_
Koop enige van dié albums by:
www.rythmrecords.co.za

Download John Perkins - Lied vir Pa Nou! Luister na nog liedjies van John Perkins of koop die album:
Download Lied Vir Pa Nou!


John Perkins se 2de CD Lied vir Pa is pas uitgereik.

Lied vir Pa bevat 14 snitte en die liedjie keuse is gemaak om by iemand van John, wat nou 11 jaar oud is, se ouderdom te pas.

John sing reeds vanaf die ouderdom van 6 en het sy eerste CD op 9 jarige ouderdom uitgereik. John speel rugby en vlieg saam met sy Pa vir wie Lied vir Pa geskryf is.

John bekoor gehore landwyd met sy vars aanslag en sy unieke verhoog persoonlikheid.

Op Lied vir Pa is liedjies soos: Ramkat, Sewe Sake Sout, Lied vir Pa, Harlekyn, Aan Jou Vas, Staan Op, Jy Is My Na Na Na en ‘n Afrikaanse keurspel met 6 liedjies.

Die internasionale regisseur Steve Taylor het die opname behartig.

John het al opgtree by die Margate musiekfeeste, Rapport se Kersfees Karnaval by Carnaval City, asook by die KKNK. Hy is ‘n bekende gesig by vakansie oorde en doen optredes in skool sale en op verskeie feeste. Sy liedjies word steeds gespeel op Bay FM.

John is een van die kunstenaars wat deel vorm van die 10/10 feeste wat regdeur die land plaasvind.

John is ‘n kunstenaar in eie reg en kan bespreek word vir optredes by:
Carine op 011 475 8294  of  082 893 7836
of epos by eamworld@wol.co.za

 


tuis  |  kunstenaars  |  events/kompetisies  |  blog  |  bespreek
 

 


Ian Bossert

Tel: 011 675 2575
Sel: 071 607 0090
Epos: europeafrica@worldonline.co.za

Carine Crystil
Tel : 011 475 8294
Sel: 082 893 7836
Epos: eamworld@wol.co.za

Yolanda Lottering
Tel: 011 675 0913
Sel: 082 938 1313
Epos: yolanda@eagafrica.co.za

Johannesburg
Posbus 6310
Weltevredenpark
1715

Kaapstad
28 Tarentaal Singel
Okavango Park
Brackenfell
7560

 

   
 
 
© 2009 Europe Africa Group. All rights reserved. Designed by Maverix Media Solutions