EAG TuisKunstenaarsEvents & KompetisiesBlogBesprekings

 
  _
koop musiek by www.rhythmrecords.co.za
 
  kunstenaar biografieë  


Julius - Waarheid
Julius

Houlson Twins - Boeremeisies Rule!
Houlson Twins

Ollie Die Nar - Gunsteling Liedjies en Stories
Ollie die Nar


Lynn-Di - Kaalvoetpad
Lynn-Di

John Perkins - Lied Vir Pa
John Perkins

Mandi - Daai Man Is Sexy!
Mandi

 


Julius
Waarheid

Bespreek »


Lys van liedjies
_
1. Ek Draai Weg Van Jou 03:29
2. Jou Nommer In My Hart

03:50
3. Call On Me 04:06
4. Hard To Dream Alone 04:41
5. I'm Only A Man 04:42
6. Hurt 03:25
7. Angel

04:34
8. Eerste Liefde

03:21
9. When I'm Gone 03:18
10. Uitdaging 02:57
11. Really Love You 03:38


nog beskikbare kunstenaars »


Luister en koop musiek by rhythmrecords.co.za

_
Koop enige van dié albums by:
www.rythmrecords.co.za

12. Liefling 04:12
13. Children 05:20
14. Blommetjie Gedenk Aan My 03:32
15. Weet Waar Jy Wil Wees 03:40
16. Verlate Vlug 03:44
17. Klassieke Keurspel 05:52
18. Insrumentaal (Outro)  


Download Julius - Waarheid Nou! Luister na nog liedjies van Julius of koop die album:
Download Waarheid Nou!


 

Julius  se debuut album Waarheid is in Maart 2009 uitgereik.

Waarheid is ‘n samestelling van oorspronklike komposisies deur Julius self. Al die snitte op die album is oor ‘n tydperk van 6 maande voor gehore getoets en uit die oorspronklike 40 liedjies wat geskryf is vir Waarheid is slegs hierdie handjievol gekies vir die album.

Op aanvraag van die publiek is daar ‘n klassieke keurspel by ,wat Julius se tenoor stem komplimenteer.

Julius se veelsydige stem leen hom daartoe om nie net in die klassieke genré nie, maar ook na ‘n ligte pop oor te skakel.

As kunstenaar het Julius die Champion of the World sang toekenning   gewen in 2004 in Los Angeles vir vokale vermoë in die pop genré.

Die snitte Angel en Call On Me is in Hollywood opgeneem by Capitol Records Studios deur Stevie Bensusan en Claudio Cueni wat ook bekend is vir hulle werk op Nsync, Boyz II Men, Kenny G en Missy Elliot se albums.

Julius doen optredes landwyd en is by meeste van die groot feeste te sien.

Die CD bevat 16 liedjies,  waarvan meer as 80% oorspronklike materiaal is.

Julius se Cd en besprekings word hanteer deur EAG en ons kan gekontak word by 011 475 8294  of   011 675 2575 of epos ons by
eamworld@wol.co.za vir verdere inligting.



tuis  |  kunstenaars  |  events/kompetisies  |  blog  |  bespreek
 

 


Ian Bossert

Tel: 011 675 2575
Sel: 071 607 0090
Epos: europeafrica@worldonline.co.za

Carine Crystil
Tel : 011 475 8294
Sel: 082 893 7836
Epos: eamworld@wol.co.za

Yolanda Lottering
Tel: 011 675 0913
Sel: 082 938 1313
Epos: yolanda@eagafrica.co.za

Johannesburg
Posbus 6310
Weltevredenpark
1715

Kaapstad
28 Tarentaal Singel
Okavango Park
Brackenfell
7560

 

 
 
© 2009 Europe Africa Group. All rights reserved. Designed by Maverix Media Solutions