EAG TuisKunstenaarsEvents & KompetisiesBlogBesprekings

 
  _
koop musiek by www.rhythmrecords.co.za
 
  kunstenaar biografieë  


Julius - Waarheid
Julius

Houlson Twins - Boeremeisies Rule!
Houlson Twins

Ollie Die Nar - Gunsteling Liedjies en Stories
Ollie die Nar


Lynn-Di - Kaalvoetpad
Lynn-Di

John Perkins - Lied Vir Pa
John Perkins

Mandi - Daai Man Is Sexy!
Mandi

 


Lynn-Di
Kaalvoetpad

Bespreek »


Lys van liedjies
_
1. Kaalvoetpad

04:20
2. Love Of My Life

02:24
3. Here Is Your Paradise
03:37

4. Only Love

04:19
5. Hoor Jy My Stem 03:39
6. Ave Maria 05:35
7. Con Te Partiro
04:07
8. Amigos Para Siempre
03:56
9. Falling In Love 03:10
10. Jy Is My Liefling 02:31
11. Lewe Nou 03:34


nog beskikbare kunstenaars »


Luister en koop musiek by rhythmrecords.co.za

_
Koop enige van dié albums by:
www.rythmrecords.co.za

12. My Hart Sing Van Liefde 02:23
13. Keer Die Ure 03:42
14. Jy Laat Die Wolke Verdwyn 03:20


Download Lynn-Di - Kaalvoetpad Nou! Luister na nog liedjies van Lynn-Di of koop die album:
Download Kaalvoetpad Nou!


Lynn-Di se nuutste CD Kaalvoetpad is nou beskikbaar.

Kaalvoetpad van Lynn-Di is ‘n keur album wat 14 snitte bevat. Met die mengsel van ligte klassieke tot lekker luister liedjies is hierdie album ‘n luistergenot.

Treffers soos Amigos Para Siempré, Conte Partiro en die gewilde Love Of My Life bevestig Lynn-Di se vokale vermoë.

Van die Afrikaanse treffers op die album is Lynn-Di se weergawe van die bekende Hoor Jy My Stem, Lewe Nou en twee afgestofde “oldies” ,naamlik, Jy Is My Liefling en My Hart Sing Van Liefde.

Hoofsaaklik is dit ‘n volwaardige 'love songs' album en met die nuutsgeskryfde treffer, Kaalvoetpad, is Lynn-Di se album nie net ‘n treffer nie, maar is besprekings ook ‘n moet vir alle feeste en optredes.

Lynn-Di is ook aktief besig met optredes en insamelings vir CANSA.

Kaalvoetpad is ‘n produk van die internasionale regisseur Steve Taylor.

Lynn-Di se CD en besprekings word hanteer deur EAG en ons kan gekontak word by 011 475 8294  of  011 675 2575 of epos ons by
eamworld@wol.co.za vir verdere inligting.

 


tuis  |  kunstenaars  |  events/kompetisies  |  blog  |  bespreek
 

 


Ian Bossert

Tel: 011 675 2575
Sel: 071 607 0090
Epos: europeafrica@worldonline.co.za

Carine Crystil
Tel : 011 475 8294
Sel: 082 893 7836
Epos: eamworld@wol.co.za

Yolanda Lottering
Tel: 011 675 0913
Sel: 082 938 1313
Epos: yolanda@eagafrica.co.za

Johannesburg
Posbus 6310
Weltevredenpark
1715

Kaapstad
28 Tarentaal Singel
Okavango Park
Brackenfell
7560

 

   
 
 
© 2009 Europe Africa Group. All rights reserved. Designed by Maverix Media Solutions